|
|
|
Sanitoets mediese tuis toetseWelkom by ons Sanitoets webwerf waar ons 'n verskeidenheid van mediese tuis toetse verskaf. Die woord "SANI" in Latyn meen "gesondheid".
Aan-lyn aankopeU kan die toetse aan-lyn by ons aankoop deur gebruik te maak van ons veilige inkopietrollie en ons aanvaar Visa, MasterCard, Diners Club asook American Express krediet kaarte. Die aan-lyn aankope is by .... Faks bestelling of EFT betalingU kan ook per faks bestel, of 'n elektroniese betaling doen. Die faks vorm is beskikbaar by.... en die bank besonderhede is hier... AfleweringDaar is 'n minimum bestellingshoeveelheid en daar is 'n afleweringskoste betrokke. Pakkies na groot stede word per koerier gestuur en ander plekke met die Poskantoor se Speed Services diens. Om meer hieroor te lees gaan asseblief na.... Ons tuis toetse |
|
|